my toestemming om op eie risiko aan die fietsmarathon wat op 31 Oktober en 1 November 2025 plaasvind, deel te neem.
Ek, die ondergetekende, erken en aanvaar dat die organiseerders van die fietsmarathon, die baanbeamptes, die skoolgemeenskap, die opvoedingsraad van Orania CVO-skool en sy personeel nie aanspreeklik gehou kan word vir enige besering, dood, verlies of skade van watter aard ook al wat voortspruit uit my of my kinders se deelname aan die bogenoemde fietsmarathon nie.