Sandbox

Sandbox is a multipurpose HTML5 template with various layouts which will be a great solution for your business.

Contact Info

Moonshine St. 14/05
Light City, London

info@email.com
00 (123) 456 78 90

Learn More

Follow Us

Inskrywings is gesluit

Grondslagfase (Gr 0 tot 3): R30 per persoon

Gr 4 tot 12: R60 per persoon

Volwassenes: R60 per persoon

4 tot 6 spanlede

Field is required!
Field is required!
Afdeling
Field is required!
Field is required!
NAAM VAN SPAN:
NAAM VAN SPAN
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
NAAM & VAN van SPANKAPTEIN:
NAAM & VAN van SPANKAPTEIN
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
KONTAKNOMMER VIR DIE SPAN:
KONTAKNOMMER VIR DIE SPAN:
Ongeldige telefoonnommer!
Voltooi asseblief

Spanlede

Spanlid 1

Naam en van:
Naam en van
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Ouderdom:
Ouderdom
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief

Spanlid 2

Naam en van:
Naam en van
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Ouderdom:
Ouderdom
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief

Spanlid 3

Naam en van:
Naam en van
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Ouderdom:
Ouderdom
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief

Spanlid 4

Naam en van:
Naam en van
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Ouderdom:
Ouderdom
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief

Spanlid 5

Naam en van:
Naam en van
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Ouderdom:
Ouderdom
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief

Spanlid 6

Naam en van:
Naam en van
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Ouderdom:
Ouderdom
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief

Voorwaardes van inskrywings:

  1. Inskrywingsvorms en vrywaringsvorm moet volledig ingevul en saam met die inskrywingsgeld (volledige bedrag) by die skoolkantoor ingegee word.
  2. Inskrywings moet so gou as moontlik ingegee word, maar moet beslis voor of op 27 Oktober 2025 in wees.
  3. Daar is geen terugbetalings nie.
  4. Die organiseerders behou die reg voor om die marathon te kanselleer in geval van slegte weer, kansellasie of enige ander omstandighede wat die geleentheid nadelig mag beïnvloed.
Field is required!
Field is required!

Reëls:

  1. Die deelnemers moet spanne van 4 tot 6 lede saamstel.
  2. Die dra van ’n fietsryhelm is verpligtend. Geen helm, geen deelname!
  3. Elke span is verantwoordelik vir sy eie, duidelike spandrag. Inskrywings nommers sal voorsien word.
  4. Elke span is verantwoordelik vir hul eie toerusting (fiets, valhelm, kopliggie - vir die aand) en hulle moet sorg dat elke fiets voor die tyd behoorlik nagesien en gediens word en dat die bande in ‘n goeie toestand is.
  5. Deelnemers moet:
    a. die roete op eie stoom voltooi en mag nie enige bystand ontvang nie
    b. op die baan ry, en mag geen kortpad vat nie, en
    c. ten alle tye hoflik en bedagsaam teenoor ander deelnemers optree
  6. Deelnemers mag geen alkoholiese drank gebruik nie.
  7. Ouertoesig is verpligtend vir Junior Primêre deelnemers.
  8. Die organiseerders van die marathon behou die reg voor om enige deelnemer wat bogenoemde reëls oortree, aan te spreek en, in geval van herhaalde oortreding, summier te diskwalifiseer.
Field is required!
Field is required!

Orania CVO-skool bankbesonderhede:

Rekeningnaam: Orania CVO-skool
Bank: ABSA
Takkode: 632005
Rekening: Tjek
Rekeningnommer: 2630 142 795
Verwysing: FM 2025 spannaam

Field is required!
Field is required!
Bewys van Betaling
Heg bewys van betaling hier aan
Laai bewys van betaling...
Field is required!
Field is required!
Handtekening van Spanleier:
Teken asseblief!
Teken asseblief die aansoek.
Datum van aansoek
Select a date
Field is required!
Field is required!

Ons respekteer jou reg op privaatheid en poog daarom om te verseker dat ons voldoen aan die wetlike vereiste van die POPI-wet wat die wyse reguleer waarop ons enige persoonlike inligting wat jy aan ons verskaf het insamel, verwerk, berg, deel en vernietig.

Field is required!
Field is required!