Sandbox

Sandbox is a multipurpose HTML5 template with various layouts which will be a great solution for your business.

Contact Info

Moonshine St. 14/05
Light City, London

info@email.com
00 (123) 456 78 90

Learn More

Follow Us

Vryheidsfront Plus is besorg oor jou waterkwaliteit

Drinkwater is ’n noodsaaklike deel van ons gesondheid en lewenskwaliteit. Die Vryheidsfront Plus is toegewyd daaraan om gemeenskappe te ondersteun en om seker te maak dat alle inwoners toegang tot skoon, veilige kraanwater het.

Ons wil jou help om jou stem te laat hoor oor die waterkwessies in jou dorp. Deur hierdie inligting met ons te deel, help jy ons om te fokus op die regte oplossings en druk uit te oefen waar dit nodig is.

Jou Naam
Jou Naam
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Jou Van
Jou Van
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Jou Selnommer
(opsioneel)
Jou Selnommer
Ongeldige foonnommer!
Ongeldige foonnommer!
Jou E-posadres
(opsioneel)
Jou E-posadres
Voltooi asseblief.
Voltooi asseblief.
Het jy toegang tot drinkbare kraanwater in jou dorp?
Field is required!
Field is required!
As jy "Nee" gekies het, vertel ons meer oor die probleem
Vertel ons meer oor die probleem
Field is required!
Field is required!

Opsionele terugvoer:

Hoe lank ondervind julle al hierdie probleem?
Hoe lank ondervind julle al hierdie probleem?
Field is required!
Field is required!
Het jy enige oplossings probeer aanmeld of rapporteer?
Field is required!
Field is required!

Ons respekteer jou reg op privaatheid en poog daarom om te verseker dat ons voldoen aan die wetlike vereiste van die POPI-wet wat die wyse reguleer waarop ons enige persoonlike inligting wat jy aan ons verskaf het insamel, verwerk, berg, deel en vernietig.

Field is required!
Field is required!

RUBICON-ECO

Rubicon-Eco is ‘n omgewingsvriendelike veilige ontsmettingsmiddel wat skoon drinkwater van hoogs besmette water verseker sonder die vorming van enige ontsmettingsmiddel-byprodukte

Wat doen ons met hierdie data?

Jou terugvoer word gebruik om probleme in gemeenskappe beter te verstaan en om ons planne en voorleggings aan plaaslike owerhede en nasionale instansies te versterk.

Dankie dat jy saam met die VF+ werk om ons dorp en land ’n beter plek te maak!

Kontak ons:
📧 [E-posadres]
📞 [Kontaknommer]