G013 - AANSOEK:
HUUR VAN ADVERTENSIE- RUIMTE OP DIE ADVERTENSIETORING

AFDELING A

Besonderhede van onderneming
Aandeelhouer:
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Aandeelhouer Rekeningnommer:
Aandeelhouer Rekeningnommer:
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Huurder:
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Huurder Rekeningnommer:
Huurder Rekeningnommer:
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Geen rekening
Field is required!
Field is required!
Skakelpersoon
Skakelpersoon
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Posadres:
Posadres
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Dorp/Stad:
Dorp/Stad:
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Poskode:
Poskode:
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Kontaknommer:
Kontaknommer:
Ongeldige telefoonnommer!
Voltooi asseblief
E-posadres:
E-posadres:
Ongeldige e-posadres!
Voltooi asseblief
Is u lid van die Orania Sakekamer?
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief

Hiermee aanvaar ek, die ondergetekende, die voorwaardes en kostes soos hierin vermeld.

Field is required!
Field is required!
Handtekening van besigheidseienaar:
Teken asseblief!
Teken asseblief die aansoek.
Datum van aansoek
Select a date
Field is required!
Field is required!

AFDELING B

Voorwaardes en kostes

Geregistreerde Orania sakeondernemings het die voorreg om op die advertensietorings te adverteer.

Aansoekfooi beloop Φ232.70

Field is required!
Field is required!
Is u Onderneming geregistreer by die Dorpsraad?
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief

Indien nie voltooi asseblief eers vorm G009.

Field is required!
Field is required!
Is die advertensiebord reeds deur die Grondgebruikbestuurskomitee goedgekeur?
Voltooi asseblief
Voltooi asseblief
Indien JA, wat is die datum van goedkeuring?
Kies die datum
Field is required!
Field is required!

Indien nie voltooi asseblief eers vorm G004.

Field is required!
Field is required!

Voorwaardes:

  1. Die maandelikse fooi sal óf op die betrokke aandeelblokrekening, óf besigheidrekening maandeliks vooruit gehef word.
  2. Die advertensiebord word op ’n maand-tot-maand-basis op die advertensietoring geplaas en een kalendermaand kennis is wedersyds van toepassing.
  3. Indien betalings agterstallig raak, sal die advertensiebord verwyder word en sal die onderneming weer moet aansoek doen vir die aanbring van ’n advertensiebord.
  4. Advertensieborduitleg moet eers deur die Grondgebruikbestuurskomitee goedgekeur word voordat die advertensiebord op die advertensietoring aangebring kan word.
  5. Die opsit en afhaal van die advertensieborde sal slegs deur die Dorpsraad gedoen word.
  6. Indien die advertensiebord verweer of bleik, moet dit op die bordeienaar se koste opgegradeer word.
  7. Tarief:
  8. Φ232.70 per maand vir nie-sakekamerlede en Φ198.00 per maand vir Sakekamerlede
  9. Installasie- en Verwyderingskoste: Φ659.20 per bord.
  10. Indien die Advertensiebord gereed is kontak asseblief die Dorpskantoor.
  11. Afmetings van bord grootte op Advertensietorings is 1850mm x 925mm 
Field is required!
Field is required!

AFDELING C

Keuse van plasing op advertensietoring
A -Toring: Afsaal
Vlak bo na onder (1-4)
Field is required!
Field is required!
B -Toring: R369 – Kruising
Vlak bo na onder (1-4)
Field is required!
Field is required!
C - Toring: Orania Hardeware
Vlak bo na onder (1-4)
Field is required!
Field is required!
  1. Installasie- en verwyderingskoste: Φ 659.20 per bord
  2. Φ 232.70 per maand: Niesakekamerlede
  3. Φ 198.00 per maand: Sakekamerlede
Field is required!
Field is required!

Ons respekteer jou reg op privaatheid en poog daarom om te verseker dat ons voldoen aan die wetlike vereiste van die POPI-wet wat die wyse reguleer waarop ons enige persoonlike inligting wat jy aan ons verskaf het insamel, verwerk, berg, deel en vernietig.

Field is required!
Field is required!

Kopiereg © 2025 Sendata. Alle regte voorbehou